Harvey Fierstein

Harvey Fierstein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harvey Forbes Fierstein
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harvey Fierstein (gebore 6 Junie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Torch Song Trilogy (1988), Mrs. Doubtfire (1993), Independence Day (1996), en Mulan (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy